Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Warm-Winterfees Piekniekkonsert

Warm-Winterfees Piekniekkonsert – NG Kerk Elarduspark, met KEVIN LEO

Warm-Winterfees Piekniekkonsert – NG Kerk Elarduspark, met KEVIN LEO, Vrydagaand 31 Mei 2019 om 19:00. Die Warm-Winterfees vind plaas vanaf 31 Mei tot 2 Junie 2019. Hierdie feestyd word afgeskop deur ‘n PARKRUN op 25 Mei om 08:00 op Doringsdraad-plaas. Die fees begin met ‘n Kevin Leo optrede by die kerk op Vrydag 31 Mei om ses uur. Bring jou pienkniek mandjie, eie stoele en kom geniet die aand saam met ons!

Warm-Winterfees Piekniekkonsert – KEVIN LEO – NG Kerk Elarduspark – Inligting:

WAAR:
NG Kerk Elarduspark, Frelonstraat, Elarduspark, Pretoria
WANNEER:
Vrydag, 31 Mei 2019 om 7:00nm
Deure open om 6:00nm
ORGANISEERDER:
NG Kerk Elarduspark
KOSTE:
R60 per persoon
Kinders onder 18 jaar gratis!
KAARTJIES TE KOOP:
iTickets
https://itickets.co.za/register/new/423882?

WARM-WINTERFEES 2019 – PROGRAM VIR DIE NAWEEK:

PROGRAM VRYDAG 31 MEI:
Ons Warm-winterfees open Vrydagaand 31 Mei om 18:00 en met ‘n konsert om 19:00 deur Kevin Leo. Kinders onder 18 jaar is GRATIS!
Daar is ook ‘n prys te wen vir ‘n gelukkige kaartjiehouer – dit is ‘n midweek vir 2 volwassenes en 2 kinders by Weesgerus Vakansieoord in ‘n vier-slaper-studio. Enkele bepalings en voorwaardes geld.
Kaartjies is op iTickets beskikbaar, of by die kerkkantoor.

PROGRAM SATERDAG 1 JUNIE:
07:00 Witolifanttafel
08:00-14:00
Boekverkoping
Jacob’s well – groenteverkoping, houtwerk, sweiswerk, naaldwerk
08:00-14:00
Kos- en ander stalletjies –
Pannekoek
Koektafel
Kerrie en rys
Pregorolle / Sosaties
Nageregtafel
Boereworsrolle
Huisvlyt / naaldwerktafel
Jaffels
Dit-en-Dat koffie- en teestalletjie
09:00 Buster en Bella
Daar is ook ‘n prys te wen vir ‘n gelukkige kaartjiehouer – dit is ‘n midweek vir 2 volwassenes en 2 kinders by Weesgerus Vakansieoord in ‘n vier-slaper-studio. Enkele bepalings en voorwaardes geld.Kaartjies is op iTickets beskikbaar, of by die kerkkantoor.
09:00 Phillip en Vriende
10:00 Skoolkore en Jabus, Chrisna en Elize
11:00 Forté Academy of performing arts
11:00 Netbal Wedstryde
12:00 Heuning
14:00 Blackwater SA
ANDER AKTIWITEITE:
Springkasteel en vele ander opwindende aktiwiteite vir die kinders
Koeldrankstalletjie
Wildskompetisie
SATERDAGAAND 1 JUNIE vanaf 18:00:
18:00 – 22:00 Nagmark
20:00 Straatligkinders

PROGRAM SONDAG 2 JUNIE:
Die Warm-winterfees sluit af met ‘n buitelugerediens. Hierdie besondere erediens word deur ds. Leon Westhof gelei. Bring jou eie kampstoel of piekniekkombers saam. Na die erediens sal daar ook iets lekker te drinke wees!

VIR MEER INLIGTING BESOEK:
http://www.ngelarduspark.org.za/warm-winterfees/

Kontak Inligting vir Warm-Winterfees Piekniekkonsert – NG Kerk Elarduspark:

Webwerf:
www.ngelarduspark.org.za/warm-winterfees/

Adres:
NG Kerk Elarduspark
Frelonstraat
Elarduspark
Pretoria