Spes Ed naskool sentrum is langs die Laerskool Elarduspark tennisbane en bied veilige versorging van ons leerders. Die naskool sentrum word bestuur deur Santie van der Nest. Ons spog met opgeleide...