Spes Ed Naskool

Spes Ed Naskool sentrum is reg langs Laerskool Elarduspark en bied veilige en vriendelike versorging van ons leerders. Ons spog met ervare, opgeleide personeel wat help met huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders in ‘n huislike omgewing. Die naskool...

Elarduspark Tuisonderig

Elarduspark Tuisonderig is tuisskool sentrum in Elarduspark wat fokus op die Impaq kurrikulum. Ons help graag ELKE leerder om sy/haar volle potensiaal te bereik, sonder die frustrasies van hoofstroom skole! ELKE leerder se program word volgens sy/haar behoeftes/pakket...

Spes Ed Leersentrum

Mykem is nou SpesEd! SpesEd NaskoolsentrumVeilige, vriendelike versorging vir Laerskool Elarduspark leerders. Ervare, opgeleide personeel. Huiswerk en studiegeleenthede vir Gr 1 – 7. Leerders het toegang tot rekenaar en internet geriewe. Vervoer van en na...