Skooldrag kan aangekoop word by die lardie klerewinkel op die skoolgronde. Die seuns broeke en hemde kan ook by PEP, Ackermans en Woolworths gekoop word. Maak net seker dis die regte kleure.  ...