SpesEd Naskool en Huiswerksentrum Spes Ed Naskool sentrum is reg langs Laerskool Elarduspark en bied veilige en vriendelike versorging van ons leerders. Ons spog met ervare, opgeleide personeel wat...
Naskool
Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool
Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool in Elarduspark is ‘n instelling met Christelike waardes. Ligstraaltjies naskool is al meer as 20 jaar in Pretoria. Ons is reg oorkant Laerskool...
Juffrou Marie se Naskool
Juffrou Marie se Naskool in Aberdeen Straat Elarduspark is ‘n opvoedkundige naskool sentrum vir laerskoolleerders en bied ‘n veilige en prettig omgewing vir die kinders om in te bly en speel wanneer...
Spes Ed Leersentrum
Mykem is nou SpesEd! SpesEd NaskoolsentrumVeilige, vriendelike versorging vir Laerskool Elarduspark leerders. Ervare, opgeleide personeel. Huiswerk en studiegeleenthede vir Gr 1 - 7. Leerders het...
Spes Ed
Spes Ed naskool sentrum is langs die Laerskool Elarduspark tennisbane en bied veilige versorging van ons leerders. Die naskool sentrum word bestuur deur Santie van der Nest. Ons spog met opgeleide...