Spes Ed Naskool

Spes Ed Naskool sentrum is reg langs Laerskool Elarduspark en bied veilige en vriendelike versorging van ons leerders. Ons spog met ervare, opgeleide personeel wat help met huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders in ‘n huislike omgewing. Die naskool...

DANCE MOUSE™

DANCE MOUSE™ and Dance Madness™ is endorsed by the South African Dance Teachers Association and the program has been well received by 100’s of schools throughout South Africa. The DANCE MOUSE™ syllabus encourages children to enjoy dance expression and to...

Laerskool Elarduspark Skooldrag

Skooldrag kan aangekoop word by die lardie klerewinkel op die skoolgronde. Die seuns broeke en hemde kan ook by PEP, Ackermans en Woolworths gekoop word. Maak net seker dis die regte kleure.  Vir meer inligting: http://lardies.co.za/skooldrag.htm DOGTERS: SOMERSDRAG...

6 Tweelinge by Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark in die Ooste van Pretoria spog met 6 nuwe stelle tweelinge. Helfte van die tweelinge is identies en slaggereed vir hul eerste dag by die Laerskool. Ná ’n kort saalopening het elkeen ‘n kans gekry om die klok te lui om die begin van hul...