Kleuterskool

Sr Ans se DAGSORG

Waar ons Mylpale gaan kaf draf!! Tel: 066 230 6063 As u opsoek is na ʼn klein groepie vir u baba kan u ons gerus kontak!! As daar moeders is wat tans nog op kraam verlof is, kontak ons gerus dit is ʼn...

Paljas Kleuterskool

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n groot, boomryke en goed...

Kleutergenot Kleuterskool

Kleutergenot Kleuterskool se visie is om gelukkig, gebalanseerde kleuters te help om 'n leerbare gees te hê en optimaal te ontwikkel. Ons streef daarna om die leerders by Kleutergenot te help om hul...

Kleinmensies Kleuterskool

Kleinmensies bestaan reeds 14 jaar en is ‘n Christelike Kleuterskool gelee te Elarduspark. Die skool is geregistreer by die onderwys departement en is ‘n voedingsbron vir die omliggende laerskole....

No Results Found

The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.