Sr Ans se DAGSORG

Waar ons Mylpale gaan kaf draf!! Tel: 066 230 6063 As u opsoek is na ʼn klein groepie vir u baba kan u ons gerus kontak!! As daar moeders is wat tans nog op kraam verlof is, kontak ons gerus dit is ʼn voorreg om daardie babas te sien ontwikkel en groei. Ons bied...

Paljas Kleuterskool

Paljas Kleuterskool voorsien ‘n liefdevolle tuiste vir Elarduspark se babas en kleuters. Die Paljas onderwysers sien met liefde om na kinders in ‘n huislike omgewing met ‘n groot, boomryke en goed toegeruste buite speelarea. Paljas Kleuterskool is ‘n privaat...

Kleutergenot Kleuterskool

Kleutergenot Kleuterskool se visie is om gelukkig, gebalanseerde kleuters te help om ‘n leerbare gees te hê en optimaal te ontwikkel. Ons streef daarna om die leerders by Kleutergenot te help om hul volle potensiaal te bereik. Ons doen dit deur na die volle kind...

Kleinmensies Kleuterskool

Kleinmensies bestaan reeds 14 jaar en is ‘n Christelike Kleuterskool gelee te Elarduspark. Die skool is geregistreer by die onderwys departement en is ‘n voedingsbron vir die omliggende laerskole. Daar heers ‘n huislike en persoonlike atmosfeer onder die personeel,...