Lardieland Kleuterskool Elarduspark is 'n Christelike sentrum waar kinders met liefde en sorg opgelei word, want ons glo dat 'n gelukkige kind 'n suksesvolle leerder is! Daar word 'n opvoedkundige...