Pixieland Kleuterskool – Rietvalleirand Pretoria. Pixieland Farm School is a pre-school where we strife to provide a safe haven for kids, as well as a healthy, fun and constructive environment that also serves as emotional stability.
We strife to prepare the learners physically, emotionally and cognitively for the world out there.
We aim to stimulate and prepare the learners to be school ready at the appropriate ages and emotional levels.
For more info contact Christine: 0832974500 / visagieanel@gmail.com

Pixieland Plaasskool streef daarna om ‘n veilige hawe te bied vir kinders, en om hul geestelik, verstandelik en liggamlik voor te berei vir die w√™reld daar buite. Ons bied gesonde, konstruktiewe spel en ontspanning aan, asook emosionele stabiliteit.
Ons doel is om elke kleuter in geheel te stimuleer en die beste voorbereiding te bied vir skoolgereedheid.
By ons ondervind die kinders ‘n genotvolle leerervaring in klein klassies.
Kinders van 4 maande tot Gr R welkom.
Daar is ‘n groot speel area.
Ons ontwikkel die kind se potensiaal en verbeter sy/haar selfvertroue.
Pret aktiwiteite.
Kontak Christine 0832974500 / visagieanel@gmail.com vir meer inligting.

PIXIELAND KLEUTERSKOOL BIED AAN:

BABIES / BABAS – GR R
HALF DAY or FULL DAY / HALFDAG of VOLDAG
SMALL CLASSES / KLEIN KLASSIES
LARGE PLAY AREA / GROOT SPEEL AREA

Contact Details:

Tel:
0832974500

Email:
visagieanel@gmail.com

Contact Person:
Christine

Physical Address:
731 Petrus Street
Rietvalleirand
Pretoria
0174
( go to www.pixielandkleuterskool.co.za for directions )