Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Spes Ed Leersentrum

Mykem is nou SpesEd!

SpesEd Naskoolsentrum
Veilige, vriendelike versorging vir Laerskool Elarduspark leerders. Ervare, opgeleide personeel. Huiswerk en studiegeleenthede vir Gr 1 – 7. Leerders het toegang tot rekenaar en internet geriewe. Vervoer van en na buitemuurse aktiwiteite in die Elarduspark omgewing. Veilige speelterrein. Maaltye wat in kinders se smaak val. Verversings en snoepwinkel elke middag. Oop tydens vakansies.

SpesEd Tuisskool
Ons is n klein tutorsentrum in Elarduspark vir tuisskoolleerders van Gr. 1 tot 12. Ons fokus is op individuele aandag en vordering volgens elke leerder se eie pas. Ons suksus word gemeet deur elkeen se persoonlike groei. By SpesEd Tuisonderrig bied ons elke leerder die geleentheid om sy/haar volle potensiaal te bereik!

Kontak ons:

​Santie van der Nest – 083 776 6916​

NUWE WEBWERF:
www.SpesEd.co.za

NUWE FACEBOOK:
www.facebook.com/SpesEd