Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool

Ligstraaltjies

Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool in Elarduspark is ‘n instelling met Christelike waardes.  Ligstraaltjies naskool is al meer as 20 jaar in Pretoria. Ons is reg oorkant Laerskool Elarduspark geleë. 

Ons bied ‘n veilige omgewing vir jou kinders. Ons strewe daarna om elke kind tot sy/haar optimum te help ontwikkel. Ons sal ten alle tye u kleuter veilig laat voel en help om hom/haar te ontplooi op alle vlakke van ontwikkeling tot ‘n gelukkige en skoolgereed kleuter.   

Tel: 012 345 2690

Adres:
545 Alberton Street
Elarduspark, 
0181

Epos: anantamoolman@gmail.com

Webwerf: http://www.ligstraaltjies.co.za/