Elarduspark Tuisonderig

Elarduspark Tuisonderig is tuisskool sentrum in Elarduspark wat fokus op die Impaq kurrikulum. Ons help graag ELKE leerder om sy/haar volle potensiaal te bereik, sonder die frustrasies van hoofstroom skole! ELKE leerder se program word volgens sy/haar behoeftes/pakket aangepas.

Ons bied vriendelike, informele omgewing met geen uniforms.

Maklike ure, min verkeer! Minder Stres en Angs!

Adres:
Plot 10-3 View Straat 571
Rietvaleirand
Gauteng – Pretoria

Kontakpersoon: Heila
Sel nr.:0824375555

E-posadres: heilapienaar@mweb.co.za

Webwerf: www.elardusparktuisonderrig.co.za