Spes Ed Naskool

Spes Ed Naskool sentrum is reg langs Laerskool Elarduspark en bied veilige en vriendelike versorging van ons leerders. Ons spog met ervare, opgeleide personeel wat help met huiswerk en studiegeleenthede vir alle leerders in ‘n huislike omgewing. Die naskool...

Elarduspark Tuisonderig

Elarduspark Tuisonderig is tuisskool sentrum in Elarduspark wat fokus op die Impaq kurrikulum. Ons help graag ELKE leerder om sy/haar volle potensiaal te bereik, sonder die frustrasies van hoofstroom skole! ELKE leerder se program word volgens sy/haar behoeftes/pakket...

Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool

Ligstraaltjies Kleuterskool en Naskool in Elarduspark is ‘n instelling met Christelike waardes.  Ligstraaltjies naskool is al meer as 20 jaar in Pretoria. Ons is reg oorkant Laerskool Elarduspark geleë.  Ons bied ‘n veilige omgewing vir jou kinders. Ons strewe daarna...

Juffrou Marie se Naskool

Juffrou Marie se Naskool in Aberdeen Straat Elarduspark is ‘n opvoedkundige naskool sentrum vir laerskoolleerders en bied ‘n veilige en prettig omgewing vir die kinders om in te bly en speel wanneer hulle nie by die skool is nie. Die Naskool word gedurende weeksdae as...

Spes Ed Leersentrum

Mykem is nou SpesEd! SpesEd NaskoolsentrumVeilige, vriendelike versorging vir Laerskool Elarduspark leerders. Ervare, opgeleide personeel. Huiswerk en studiegeleenthede vir Gr 1 – 7. Leerders het toegang tot rekenaar en internet geriewe. Vervoer van en na...

Turtlejar Affordable Private Tutors

Affordable Tutoring – in-person & online Turtlejar Affordable Private Tutors – Pretoria South Africa. The fastest growing tutoring company in the country! We provide help in all parts of South Africa including Cape Town, Pretoria, Johannesburg and...

Sr Ans se DAGSORG

Waar ons Mylpale gaan kaf draf!! Tel: 066 230 6063 As u opsoek is na ʼn klein groepie vir u baba kan u ons gerus kontak!! As daar moeders is wat tans nog op kraam verlof is, kontak ons gerus dit is ʼn voorreg om daardie babas te sien ontwikkel en groei. Ons bied...

Tshwane Home Educators Academy

Tshwane Home Educators Academy in Wingate Park, Pretoria, strive to establish and maintain a well-structured and effective service to our home school partners. We provide effective daily support, planning and curriculum material. Tshwane Home Educators Academy (THEA)...

Lardieland Kleuterskool Elarduspark

Lardieland Kleuterskool Elarduspark is ‘n Christelike sentrum waar kinders met liefde en sorg opgelei word, want ons glo dat ‘n gelukkige kind ‘n suksesvolle leerder is! Daar word ‘n opvoedkundige program gevolg deur gekwalifiseerde personeel....

Lolla Speelgroepie Playgroup

Lolla Speelgroepie Playgroup in Elarduspark. Our playgroup sessions are on Monday, Wednesday and Fridays, from 8:00 to 12:30. A maximum of 10 children to learn, explore and discover through play. Kids from age 2 to 5 years old are welcome. A lot of love, fun and play!...