Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Vita Nova Hair Salon

Vita Nova Hair Salon

Vita Nova Hair Salon is ‘n haarsalon gerieflik gelee binne Elarduspark vir die laaste 3 jaar, met 20 jaar ondervinding. Ons help graag mans en dames met: nuwe style, sny, kleur, tint en haar make overs.

Ons doen groeps besprekings vir troues of jou matriekafskeid. Ons voorsien borsels en salon produkte op bestelling aan ons kliente. (Doen gerus navraag hieroor)

Hou ook ons Facebook blad dop vir spesiale aanbiedings wat van tyd tot tyd adverteer word of kontak ons vir ons pryse. Veilige parkeering. Kom bederf jou self met ‘n mooi maak sessie teen billike pryse en met persoonlike aandag.

Contact Details for Vita Nova Hair Salon:

Contact Person:
Dalene Ras

Email:
tanyaenhein@gmail.com

Tel Number:
073 438 1479

Website:
https://www.facebook.com/hairsalonvitanova

Address:
589 Hofet straat,
Elarduspark