Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Sondag Mark by die Baba Blou Hond

Bring die kindersĀ 30 Augustus 2015 na die Sondag Mark by Baba Blou Hond, Casa Toscana in Lynnwood. Kom geniet vir “FLIPPIE” Kinder teater met Sonja & Tjokker!

Kinderteater met Sonja & Tjokker
Kos stalletjies vir piekniek “bring eie kombers”
Verskeidenheid Wyn en “craft” Bier tente
Buitelug Lewendige musiek
Verskeindenheid markies met kunste, klere, Juwele ens.
Spring kasteel en lekkernye vir kinders

Moet dit nie mis nie….. Heeldag se vermaak!

Kaartjie prys sluit in:

‘n Verassings pakkie met lekkernye vir kinders onder 10 jaar en Sonja & Tjokker vertoning
‘n Wynproe glas en dag se buitelug musiek vermaak vir Mamma en Pappa

Navrae kan gerig word aan Elizma by bookings@casatoscana.co.za / 082 926 0293

Kontact Besonderhede virĀ Sondag Mark:

Tel:
012 348-8820

Adres:
5 Darlington Road Darlington Road, Lynnwood Manor, Pretoria Gauteng

Webwerf:
www.casatoscana.co.za

Epos:
anette@casatoscana.co.za

Selfoon:
082 971 3004

Sondag Mark



Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *