Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Radio Kalahari Orkes – 9 Sept

Radio Kalahari Orkes

Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes bring ‘n mengelmoes van musiek na die Atterburyteater op 9 September 2015. Met hul onbeheerstelike toonklap musiek wat ruik, proe en klink na die veld, die lug en die ritme van ‘n windpomp in ‘n stowwerige landskap. Die stemme vertel stories wat mens laat verlang na iemand wat jy nie ken nie.

Datum:
9 September 2015

Tyd:
20:00 – 21:30

Koste:
R140

Webwerf:
http://atterburyteater.co.za

Besprekings:
http://online.computicket.com/web/event/radio_kalahari_orkes/945022180/0/67255546

Radio Kalahari Orkes gebruik Trekklavier, Viool, Pennyfluitjies, Kitare, Bas, Tromme, Mondfluitjies en soms ‘n Sitar.

DUUR:
Ongeveer 1h 30 min.

Atterburyteater:
4 Daventry Street, Lynnwood
Pretoria, Gauteng South Africa

Telefoon:
012 471 1700



Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *