Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Omgee Gospelkonsert

NG Kerk Elarduspark bied aan: Omgee Gospelkonsert 18 September 2015

Omgee Gospelkonsert

Gaskunstenaars: Rudi Muller, Willie en Natasha Joubert, Ryan Walt en Steven Sterling, Philip Moolman, Trio en Arina de Witt.

Ons wil graag al ons vriende in en om die gemeenskap uitnooi na hierdie besonderse geleentheid om die Here se naam groot te maak en te dien.

10h30 Senior-vertoning (60jaar en ouer)
19h00 Aand-vertoning (Almal is welkom)

KAARTJIES is beskikbaar by die Kerkkantoor (ure 08h00 -14h00)

R100 vir volwassenes.
R50 vir Seniorburgers en skoolgaande kinders.

Kontak Besonderhede vir die Omgee Gospelkonsert:

Contact Person:
Juanita/ Pieter

Email:
data@ngelarduspark.org.za

Tel Number:
012 345 1144

Website:
www.ngelarduspark.org.za

Address:
547 Frelon str
Elarduspark



Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *