Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Lood die Loodgieter

Loodgieter

Solar, Gas, Lek Opsporing, Aircons

Kontak ons indien u moeg is vir leë beloftes van Loodgieters, Solar Installeerders of Gas en Aircon installeerders. Ons beywer ons vir goeie, eerlike en opregte diens aan ons kliente. Ons standaard Loodgieter dienste sluit in: Geblokte rioole, kleppe, geysers, gebarste pype, vervanging van pype, Lek herstel, wasmasjienpunte, toilette, wasbakke env.

Spesialis Dienste:

Solar Geysers, Gas Installasies, Leak Detection, Aircon Installasies, Rainwater Harvesting. Ons gee m…..goeie diens!!!!!

Contact details for Lood die Loodgieter:

Contact Person:
Diana / Dinette

Email:
Info@loodgieter.co.za

Tel Number:
012 365 3849

Website:
www.loodgieter.co.za

Address:
44A Malabor weg Noord, Lynnwood Glen