Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Laurika Rauch & Loki Rothman

Laurika Rauch & Loki Rothman

Laurika Rauch & Loki Rothman se samewerking op die verhoog is die herskepping van Laurika se ikoniese treffer vir haar nuutste album – Die Reis. Laurika Rauch & Loki Rothman by Atterbury Theatre in Pretoria van 23 – 24 May 2017.

Die opname en video van die liedjie, doen tans buitengewoon goed op die video treffersparades sowel as op baie radiokanale. Loki Rothman is reeds bekend en geliefd – nie net as begeleier nie, maar ook as solokunstenaar in eie reg. Sy virtuose perkussiewe kitaartegniek is verstommend om te beleef en sy aanslag en stem, gekombineer met Laurika se stem en unieke vertolkingsvermoe, maak hierdie vertoning `n buitengewone musiekervaring.

Datum:
23 – 24 May 2017

Prys:
R200 – R250

Waar?
Atterburyteater

Kaartjie:
http://online.computicket.com