Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Lardieland Kleuterskool Elarduspark

Lardieland Kleuterskool Elarduspark - Pretoria

Lardieland Kleuterskool Elarduspark is ‘n Christelike sentrum waar kinders met liefde en sorg opgelei word, want ons glo dat ‘n gelukkige kind ‘n suksesvolle leerder is! Daar word ‘n opvoedkundige program gevolg deur gekwalifiseerde personeel. Ons bied goeie sekuriteit met CCTV kameras, en kinders beweeg onder beheerde toesig na buitemuurse aktiwiteite sonder om besige strate te kruis. Die Kleuterskool se besigheidsure is vanaf Maandag tot Vrydag, 6:30 tot 17:30. Vir meer inligting kontak ons by 0731356021, stuur ‘n e-pos aan info@lardieland.co.za of besoek Lardieland Kleuterskool Elarduspark se webtuiste:   www.lardieland.co.za

Lardieland Kleuterskool Elarduspark Inligting:

PRE-PRIMêR (VOORSKOOL):
Voorskool 3 – 6 jaar, Gr. R (Voldag & Halfdag)
Ligte middagete word bedien.
Klein klasse met individuele aandag.
Ruim speel area.
NASKOOL:
Graad 1 – 7
Ligte middagete word bedien.
Studiemetodes.
Streng huiswerk program word gevolg.
Grens aan Laerskool Elarduspark, kinders kan buitemuurse aktiwiteite bywoon sonder om besige strate te kruis.
BUITEMUURSE AKTIWITEITE:
Dansmuis
Y-Sports
Bulletjie Rugby, ens.

Kontak Inligting for Lardieland Kleuterskool Elarduspark:

Kontak Persoon:
Mariette

E-pos:
info@lardieland.co.za

Tel:
073 135 6021

Webtuiste:
www.lardieland.co.za

Adres:
Verster str 599
Elarduspark
Pretoria