Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Kleutergenot Kleuterskool

Kleutergenot

Kleutergenot Kleuterskool se visie is om gelukkig, gebalanseerde kleuters te help om ‘n leerbare gees te hê en optimaal te ontwikkel.

Ons streef daarna om die leerders by Kleutergenot te help om hul volle potensiaal te bereik. Ons doen dit deur na die volle kind en sy/haar behoeftes te kyk en al die ontwikkelingsareas aan te spreek.

Kleutergenot voorsien vir kinders van 0 – 6 jaar.
Skoolure: 06h30 tot 17h30

  • Slegs gesluit tydens die Kersgety (12 dae)
  • Eksklusiewe hulpmiddels
  • Christelike onderbou
  • Ruim fasiliteite
  • Aangename speel- en werksomgewing
  • Volledige kurrikulum
  • Gekwalifiseerde kleuterskooljuffrouens

Kontak besonderhede vir Kleutergenot Kleuterskool:

Webwerf:
kleutergenotweb.collateplatform.com

Tel:
012 345 2990
012 345 6063

Epos:
kontak@kleutergenot.com

Facebook:
www.facebook.com/KGN.Kleuter

Adres:
Jochem Straat
Rietvalleirand