Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Kleinmensies Kleuterskool

Kleinmensies

Kleinmensies bestaan reeds 14 jaar en is ‘n Christelike Kleuterskool gelee te Elarduspark. Die skool is geregistreer by die onderwys departement en is ‘n voedingsbron vir die omliggende laerskole.

Daar heers ‘n huislike en persoonlike atmosfeer onder die personeel, kleuters en ouers. Dit is vir ons belangrik om elke kleuter tot sy/haar volle potensiaal te laat ontwikkel op liggaamlike en emosionele vlak. Gekwalifiseerde personeel bied die klasse op ‘n interesante en informele wyse aan.

Ons maak voorsiening vir babas tot en met Graad R. Eienaar betrokkenheid is ‘n sleutel waarde by Kleinmensies en sy is as Skoolhoof intiem betrokke by die dag-tot-dag bestuur van Kleinmensies Kleuterskool asook by die ouers en kinders.

Kontakbesonderhede vir Kleinmensies Kleuterskool:

Webwerf:
www.kleinmensies.co.za

Kleinmensies Kleuterskool
600 Alouette Street
Elarduspark
Pretoria

Telefoon:
012 345 2879

Epos:
info@kleinmensies.co.za

Hoof: Rensche Nagel
083 294 7461



One Comment