Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Karlien van Jaarsveld – 1 Okt 2015

Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld ete en vertoning by die Blou Hond, Casa Toscana in Pretoria oos. Hierdie album is nou alreeds vir meer as ‘n jaar op die DKNT se Top Tien Ranglys! Die Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou album se verkope het ook Platinum Status bereik met verkope van meer as 60,000 eenhede.

Meer Inligting:
http://casatoscana.co.za/events-shows/events/event/316-karlien-van-jaarsveld-aandete-vertoning

Datum :
1 Oktober 2015

Tyd:
6:00 pm

Prys per peroon:
R320.00

Waar:
Casa Toscana
5 Darlington Road
Lynnwood Manor
Pretoria
Gauteng



Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *