Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Jukebox Familie Piekniek

Jukebox Familie Piekniek

Pieter Koen se Jukebox Familie Piekniek op Sondag 6 Augustus 2017 om 10:00! Kom geniet `n lekker dag saam met familie en vriende, met hope te doen vir jonk en oud en vermaak deur van ons land se top kunstenaars!

Kunstenaars: Pieter Koen, Jo Black, Pieter Smith, Arno Jordaan, Willem Botha, Klipwerf Orkes, Appel, Suzie Swanepoel, Irene-Louise van Wyk, Jakkie Louw, Liesel Pieters en Refentse.

Kaartjies:
http://online.computicket.com/web/event/pieter_koen_familie_piekniek/1150835469

Tyd:
10h00 to 16h00

Kaartjie Prys:
R120.00, Kinders onder 2 jaar oud is gratis.

Waar:
Die Hoerskool Langenhoven, Paul Kruger Street, City Central, Pretoria