Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Daa Gaat die Bruid!

Daa Gaat die Bruid!

Datum:
24 – 29 Januarie 2017.

Plek:
Atterbury Theatre Pretoria.
Daventry Straat, Lynnwood.

Dis die oggend van Judy se troue. Alles is in rep en roer om alles in gereedheid te bring vir die troue later die dag. En dan slaan die klug toe! Terwyl Judy en haar ma, Ursula gereed is om kerk toe te vertrek, kry haar pa Timothy, die uitvoerende hoof van `n advertensiemaatskappy, `n hou op die kop en dan begin die poppe dans – letterlik! Polly, `n pragtige “cut-out” meisie van een van sy advertensieveldtogte, kry lewe. Voeg daarby `n seniele ouma, `n moeilike oupa, `n verdwaalde skoonpa en `n deur of drie, en jy beskik oor al die lekkerlag elemente van nog `n histeriese Lefra-klug! Splinternuut en vir die eerste keer word hierdie West-End treffer in Suid-Afrika opgevoer in Afrikaans.

Polly, n pragtige meisie van een van sy advertensieveldtogte, kry lewe. Voeg daarby n seniele ouma, n moeilike oupa, n histeriese Lefra klug. Splinternuut en vir die eerste keer word hierdie West end treffer in Suid Afrika opgevoer in Afrikaans.

Daa Gaat die Bruid!

Kaartjies:
http://online.computicket.com/web/event/daa_gaat_die_bruid/1097833934

Cobus Venter, Edrien Erasmus, Marga van Rooy, Lieb Bester, Ana van Achterbergh, Phillru van Achterbergh, Debra Rossouw and Gert van Tonder