Submit ListingSubmit your listing for FREE on the Elardus Park website.

Afrikaans Is Groot Musiekkonsert 2017

Afrikaans Is Groot Musiekkonsert 2017 - Menlyn Pretoria
image source: computicket.com

Afrikaans Is Groot Musiekkonsert 2017 – Menlyn Pretoria. Die twee konserte vind plaas by die Sun Arena @ Time Square, Menlyn Maine, op Donderdag, 30 November en Sondag, 3 Desember. Kaartjies vir vanjaar se Afrikaans is Groot Konsert het soos soetkoek verkoop, en 7 vertonings het binne oomblikke uitverkoop. Die vervaardigers van Afrikaans is Groot kan met opwinding bekend maak dat hulle TWEE EKSTRA VERTONINGS bekend gemaak het. Kaartjies vir die twee vertonings is al van die 30ste Augustus by Computicket beskikbaar. Kunstenaars wat optree sluit onder andere Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, Dewald Wasserfall en Steve Hofmeyr in. Hierdie ekstra vertonings se kaartjieverkope word deur Computicket behartig.

Afrikaans Is Groot Musiekkonsert 2017 – Menlyn Pretoria Inligting:

WAAR:
Sun Arena @ Time Square, Menlyn Maine, Pretoria
WANNEER VIND EKSTRA VERTONUNGS PLAAS:
Donderdag, 30 November 2017, 7:30nm
Sondag, 3 Desember 2017, 1:00nm
KAARTJIES:
R175 – R595
Aanlyn aankope van kaartjies – Computicket
Kaartjie Limiet – 10 kaartjies per persoon
http://online.computicket.com/web/event/afrikaans_is_groot_pretoria/1179800912
KONSERT BEGIN:
19h30
Deure open 1 uur voor konsert begin
Duur 2 ure en 40 min, met geen pouse
KUNSTENAARS:
Juanita du Plessis
Theuns Jordaan
Karlien van Jaarsveld
Dewald Wasserfall
Steve Hofmeyr
En ander bekende kunstenaars

Afrikaans Is Groot Musiekkonsert 2017 – Menlyn Pretoria Kontak Inligting:

Website:
http://online.computicket.com/web/event/afrikaans_is_groot_pretoria/1179800912

Event Address:
209 Aramist Avenue
Menlyn
Pretoria
Gauteng